Ons werk nog hieraan

"ons is besig om iets besonders te bou"

JOU AANLYN HEKELMENTOR
  • Ek help om jou hekelvaardighede te ontwikkel

  • Van beginner tot gevorderde vlak

  • Jy leer, ontwikkel en groei teen jou eie pas

  • Met persoonlike begeleiding en duidelike rigting

  • In 'n ondersteunende hekelgemeenskap wat omgee

  • Dit stel jou in staat om selfstandig en onafhanklik te skep

Vrywaring, Voorwaardes & Beleid bly staan

www.heartlandcrafts.co.za

© 2026 Heartland Crafts | Joenetta van der Merwe | Alle regte voorbehou

Die Heartland Crafts Hekelvaardigheidsontwikkelings Program

Vir Absoluut Beginners tot Gevorderde Vlak

Wat is dit?
  • Dis 'n leerproses met begeleiding, ondersteuning en duidelike rigting

  • Die bemagtiging van vroue en hul skeppingsvermoë

  • Dis 'n transformeerende proses van waar jy is en waarheen jy oppad is

Waarom is dit belangrik?
  • Ons begin by die begin

  • Dit help jou om jou eie vaardigheidsvlak te herken

  • Dit wys jou waar vaardighede nog kan ontwikkel

  • Dit ondersteun jou skeppingsvermoë

  • Dit help jou ontwikkel jou met beter begrip

  • Stel jou in staat om kreatief vry te wees

Hoe help dit jou?
  • Ontwikkel met beter begrip

  • Leer, ontwikkel en groei teen jou eie pas

  • Jy word gehoor, verstaan, ondersteun en begelei met duidelike rigting

  • Jy vorm deel van 'n rustige gesellige hekelgemeenskap wat omgee

Vir wie is dit?
  • Die Absoluut beginner wat nie weet waar om te begin nie

  • Die Beginner wat van voor af wil begin met begeleiding en duidelike rigting

  • Die Intermediate wat wil opknap en met uitdagings worstel

  • Die gevorderde wat meer doelgerig wil skep

  • Die ervare hekelaar wat kennis, inspirasie, ondersteuning en aanmoediging wil deel met ander

Transformeer

Van: Skep deur instruksies te volg

Na: Selfstandige onafhanklike skepper

Vrywaring, Voorwaardes & Beleid bly staan

www.heartlandcrafts.co.za

© 2026 Heartland Crafts | Joenetta van der Merwe | Alle regte voorbehou

Hekelreis Padkaart

Jou hekelreis is uiteen gesit in die vlakke van vaardigheid

Absoluut Beginner

Leer hekel vir die eerste keer

  • Basiese gereedskap

  • Basiese hand tegnieke

  • Basiese steke

  • Basiese hekeltegnieke

Beginner

Ken die basiese hekel beginsels

  • Basiese steke

  • Basiese tegnieke

  • Spanning beheer

  • Die wol etiket

Gevorderde Beginner

Kan eenvoudige projekte voltooi

  • Afkortings, simbole en hekelterminologie

  • Patrone en diagramme

  • Nuwe steke en tegnieke

Intermediate

Begin onafhanklik patrone en tegnieke toepas

  • Probleem oplossing

  • Granny Squares en Blokwerk

  • Motiewe en borduur werk

Gevorderde Intermediate

Mates, patroon aanpassing en finale afwerking

  • Patroon vorming en aanpassing

  • Eksperimenteer met eksterne projek/produk

  • Versorging, berging en verpakking

Gevorderd

Werk meer onafhanklik en doelgerig

  • Mates en groottes

  • Ontwerp jou eie produkte

  • Skryf jou eie patrone

  • Projek beplanning en aankope

Ervare Hekelaar

Gebruik hierdie padkaart om jou huidige vaardigheidsvlak te herken en jou volgende stap met selfvertroue te bepaal

Vrywaring, Voorwaardes & Beleid bly staan

www.heartlandcrafts.co.za

© 2026 Heartland Crafts | Joenetta van der Merwe | Alle regte voorbehou

Jou uitnodiging na

Ons Digitale Sitkamer - Lidmaatskap

'n Rustige, gesellige aanlyn ruimte waar ons saam leer hekel

Eksklusiewe toegang tot lede van Ons Digitale Sitkamer
  • Persoonlike begeleiding in elke vlak van jou hekelreis met duidelike "volgende stap" rigting aanwysing

  • Persoonlike ondersteuning wanneer jy dit nodig kry

  • Eksklusiewe RSVP Weeklikse "Live"

  • Gratis Sitplekke beskikbaar

  • Beperkte sitplekke beskikbaar vir elke sessie

  • RSVP vooraf jou sitplek

  • Antwoorde op vrae binne 24 uur (maandag tot vrydag) van 08:00vm tot 16:00nm

  • Persoonlike terugvoering van werkstukke

  • 'n Rustige, gesellige ruimte waar jy leer teen jou eie pas

  • Een week vooraf kennisgewing en toegang tot die nuutste produk/gratis aanbiedinge/vrystellings, soos:

  • Hulpbronne

  • Werkswinkels en Kursusse

  • Modules en Patrone

  • Gidse en Templates

Word vandag lid van Ons Digitale Sitkamer vir 'n besonderse hekelervaring

Vrywaring, Voorwaardes & Beleid bly staan

www.heartlandcrafts.co.za

© 2026 Heartland Crafts | Joenetta van der Merwe | Alle regte voorbehou